Fred Haise

Fred Wallace Haise
Fred Haise in 1969
Gebore
Fred Wallace Haise Jr.

14 November 1933 (1933-11-14)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepruimtevaarder

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Fred Wallace Haise (14 November 1933– ) is 'n voormalige Amerikaanse Nasa-ruimtevaarder, vlieënier in die Amerikaanse Marinierskorps en die Amerikaanse Lugmag asook toetsvlieënier. Hy is een van slegs 12 mense wat na die maan gevlieg het sonder om te land. Hy was veronderstel om die sesde persoon te wees wat op die maan te loop as deel van Apollo 13-missie maar weens tegniese probleme het hulle nie 'n maanlanding gedoen nie. Hy sou deel gewees het van Apollo 19 maar die missie is gekanselleer. Hy was ook deel van die rugsteunspanne vir Apollo 8 en Apollo 11. Hy was deel van die ruimtependeltuig-program. Hy tree uit Nasa se diens in 1979. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.


Developed by StudentB